R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie mooi volkleur storieboek se rugkant is geplak maar verder is dit in 'n goeie tweedehandse toestand. EersteĀ Afrikaanse uitgawe in 1979 deur Human en Rousseau (edms )Bpk. Hierdie item sluit ook n Pinocchio figuur in. Dit lyk asof die Figuur 'n nagliggie kon wees maar het nie meer die toebehore in nie.
Kyk asseblief na die fotos en ander items wat gelys is. Items wat saam betaal word kan in een verpakking versend word vir een koerier koste. Alle pakkies word met Bobshop goedgekeurde koeriers versend vir bedrag van R30