Free shipping is available from Retro Junkie for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Retro Junkie View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Pinocchio Afrikaans 5 x DVD Box Set Reeks 125 Volledige Animasiereeks in Afrikaans
Beleef die tydlose storie van Pinocchio in jou eie taal met hierdie volledige Afrikaanse 5-DVD stel bevat episodes 1 tot 25 van die geliefde animasiereeks!
Hierdie klassiek verwerkte weergawe van Carlo Collodi se oorspronklike verhaal is perfek vir kinders, ouers en Afrikaanse gesinne wat kwaliteit vermaak soek met 'n morele boodskap. Vol avonture, lesse en magiese oomblikke wat kinders sal geniet!
Insluitend:
- 5 x DVDs met Reeks 125 in volle Afrikaanse klankbaan
- Klassieke animasie met opvoedkundige en prettige inhoud
- Geskik vir alle ouderdomme ideale gesinsvermaak
- Formaat: PAL Region 2
- Toestand: Baie Goed Skywe is skoon en getoets, boks in uitstekende toestand
n Fantastiese toevoeging tot enige Afrikaanse DVD-versameling