| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
2001 sagteband boek in goeie toestand, maar aan onderkant van die bladsye is n vae verkreukeling sigbaar van vroee klammigheid. Boek vertoon steeds baie mooi. Verskeie brokkies van die Dorslandtrek en hul terugkeer vanuit Angola na SWA, Suidwes-Afrika. R28 posgeld in SA.