Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pioniers van die Wolke deur Antoine de Saint-Exupery. A5, hardeband met stofomslag, 138 bladsye. Stofomslag effens verweer aan hoeke en onderkant. Inskripsie voor in boek, verder soos nuut.
Pioniers van die Wolke is 'n merkwaardige boek, boeiend, diepsinnig, onvergeetlik. Wat Exupery hier uitbeeld, is die wedervarings van werklike karakters - die onbesonge vlieëniers van die twintigerjare, wat met weinig hulpmiddele die roetes vir die Franse lugposdiens oopgestel het, eers oor die Sahara-woestyn, en later oor die Atlantiese Oseaan en die sneeutoppe van die Andes. Vir die manne was die lewe 'n waaghalsige avontuur...