Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Anice Kruger, Colleen Naude
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die meisietjie wat almal gedink het nie sal oorleef nie, het oorleef!
Toe 80% van Pippie Kruger (2½ jaar oud) se lyfie verbrand het, het geen dokter gedink sy kan dit oorleef nie.
Hoe oorleef 'n ma die verbysterende skok om haar pragkindjie só tebsien? Vir die eerste keer maak Anice Kruger haar hart oop: hoe sy met God baklei het, hoe sy, kind van die konserwatiewe Suid-Afrikaanse platteland, haar persepsies van mense oor verskeie grense heen verander het. Erwin Kruger vertel wat die ongeluk aan hom gedoen het, en die invloed daarvan op hulle huwelik.
Mense in meer as 70 lande het verstom gestaan oor wat 'n span Suid-Afrikaanse medici vermag het. Oor 'n wonderwerk wat steeds ontvou. Dit is 'n verstommende verhaal van vasberadenheid en veggees. Van onwrikbare geloof, liefde wat geen grense ken nie, en hoop. Van God wat die Bron is van ewige hoop.
Ingesluit: 16 bladsye met aangrypende foto's.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.