| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Agtiende Druk 1961. Hardeband sonder stofomslag. Die buiteblad is vuilgevat. Die teks is mooi skoon behalwe vir 'n effense watermerk op 2 plekke. Verbruining en skimmel op eerste en laaste bladsye. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Posgeld na enige plek in SA is R20.