Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1949. Hardeband sonder stofomslag. 102 bladsye. Die bladsye is mooi skoon, hoewel effens verbruin. Die binding is nie meer so goed nie. Die buiteblad wil-wil losskeur en by p38 wil dit ook lostrek. Selotape (nog kleurloos) voor- en agter-in. Geen inskrywings. Posgeld na enige plek in SA is R20