Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg Uitgewers 4e druk 1975. Hardeband met stofomslag.157 bladsye. Die teks is baie mooi skoon. Die bladsyrante het begin verkleur. Die stofomslag toon tekens van gebruik. Naam van vorige eienaar voor-in uit getippex. Stempel van "Huis Groenland". Posgeld na enige plek in SA is R20.