Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Boekhandel, 1959. Hardeband, 170 bladsye. Die binding is voor- en agter-in geheg met "magic tape", maar daar is nog 'n kraak iewers in die middel. Die teks is mooi skoon. Die omslag toon tekens van hantering. Posgeld na enige plek in SA is R20.