Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1957. Hardeband, 134 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Lank gelede, toe die veldkindertjies nog met die diere kon praat, is Sonogies gebore. Die enigste maatjie wat sy in die stat gehad het, was haar boetie Mazwi. Toe Mazwi moet wegggaan om n soldaat te word, was Sonogies baie hartseer. Saam met Mazwi, het sy geleer om n pyl en boog net so goed soos n seun te hanteer en sy was baie dapper. Toe besluit Sonogies om ook n soldaat te word. Maar sy moes leer dat dit die werk van n man is. Sonogies is n sjarmante sprokie van die Swaziprinsessie wat vroeg al haak hakskene vir die paaie gewys het. n Verhaaltjie uit die pen van P.J. Schoeman, kenner van die veld en veldkindertjies.