| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karin Brynard
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Plaasmoord raak almal in 'n gemeenskap soos hierdie. Almal. Die vrees, die wáár maak van 'n nagmerrie in hulle midde. Dis asof die kollektiewe vrees waarmee iedereen in sy of haar agterkop rondloop, skielik uit die skadu van die onderbewussyn opduik en voor jou kom staan.
Moord. Hoeveel mense in hierdie land kry nie daagliks so 'n tyding nie? Honderde? Sy't iewers gelees daar's ses en vyftig moorde per dag. En pláásmoord is die grootste nagmerrie van almal 'n idilliese, landelike lewe wat onverwags, in afsondering en ver weg van hulp of bystand, wreed beëindig word.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.