This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
werries73061278 1 × R25.00
8 Oct 18:50
Runners-up
Pepster11448 1 × R20.00
8 Oct 07:25
amcintyre2537 1 × R10.00
7 Oct 20:09

Similar products

R30 shipping
AUTOGRAPHED / SIGNED - DR. J.P. WILD SCIENTIST AUSTRALIAN
R260
R30 shipping
Rare find a original apartheid National party poster
R500
R30 shipping
44% OFF
Ashtray - National Party - 25 years - Large
R250 R450
R30 shipping
Die Nasionale Party Se Ekonomiese Beleid - Nasionale Party Van Suid-Afrika
R240

PLAKAAT; VOLKSFEES (KRUGERDAG 1983). Saamtrek op Ellispark. Dr A P Treurnicht. Konserwatiewe Party.

1 was available / secondhand
R25.00 auction closed
Closed 8 Oct 14 21:01
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Schoemansville, Hartbeespoort Dam
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 28 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
crw1
Bob Shop ID
163174364


 


Afbeelding van plakaat

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGHier is 'n skaars item vir versamelaars van items wat handel oor Afrikaner Nasionalisme. Op 10 Oktober 1983 was daar 'n groot Afrikaner Volksfees op Ellispark in Johannesburg waartydens Dr A P Treurnicht (leier van die Konserwatiewe Party) 'n toespraak gelewer het. Dit was ook natuurlik die Krugerdagviering vir daardie jaar. Wat ek hier aanbied is die plakaat wat gedruk is om die Volksfees te adverteer. Dit is 'n redelike groot plakaat van 61 x 42 cm wat gedruk is op papier in 4 kleure. U kan die plakaat sien in die afbeelding hierbo. Hieronder verskyn nog twee afbeeldings wat dele van die plakaat van nader wys. Indien u belangstel in hierdie lot en onseker is oor enigiets, vra asseblief 'n vraag.
TOESTANDDie plakaat is in baie goeie toestand.
NOTAS

'n Baie skaars versamelitem. Plakate uit die 'ou' Suid - afrika wat handel oor Afrikaner Nasionalisme word selde gevind omdat hulle in die buitelug vertoon is en gewoonlik deur wind en weer vernietig is. U sal nie maklik weer hierdie plakaat te koop vind nie en dit is ook 'n baie mooi item met die arend embleem wat Afrikaner vryheid uitbeeld. As u versamel kan u nie bekostig om hierdie een te mis nie.

Hierdie is nie 'n afdruk nie, maar is die oorspronklike item.

 


 

 

Inligting oor die drukker en uitgewer

Die naam van die ontwerper en drukker van die plakaat word onderaan die plakaat vertoon, soos deur die wet vereis. Dit was gedruk deur TG van Wyk Drukkers van Voortrekkerweg,  Pretoria en ontwerp deur Mev A C Wessels (namens die Vroue Volkskomitee) van Monumentpark, Pretoria.

Die Arend embleem

'n Pragtige Arend embleem met die woorde: 'Vryer as die Arendsvlug. Die Vlugte van Ons Gees' verskyn op die plakaat. Hierdie woorde is geskryf deur die Volksdigter Eitemal en kom uit die Volkslied 'Oranje Blanje Blou.'



EK HET HEELWAT ANDER INTERESSANTE ITEMS TE KOOP OP BID OR BUY EN KOMBINEER ITEMS IN PAKKETTE VIR AANSTUUR. KYK ASSEBLIEF OOK NA MY ANDER AANBIEDINGS WANT DIT IS BAIE MEER EKONOMIES OM 'N AANTAL ITEMS TE KOMBINEER IN 'N PAKKET.
 
U KAN VINNIG BY MY ANDER ITEMS UITKOM DEUR NET OP DIE BOB LOGO HIERONDER TE KLIK.

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R38 IN SUID - AFRIKA DEUR DIE POSKANTOOR EN VERPAK IN "N KOKER.

ITEMS KAN OOK DEUR-TOT-DEUR PER KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

LET WEL DAT DAAR OP DIE OOMBLIK 'N STAKING VAN POSKANTOORWERKERS IS EN DAT DIT WAARSKYNLIK "N RUKKIE SAL NEEM VOORDAT DIE ITEM GEPOS KAN WORD INDIEN DIT PER POSKANTOOR PAKKETPOS AANGESTUUR WORD.  MOENIE OP HIERDIE ITEM BIE AS U NIE BEREID IS OM DAARVOOR TE WAG OF OM VAN 'N KOERIER GEBRUIK TE MAAK NIE.

 

ImageImageImageImageImageImageImage

More from this seller

View all
R30 shipping
43% OFF
Dan Fogelberg - THE WILD PLACES. 33 rpm. Vinyl LP record (VG+ / VG+) RSA. Rock / Pop Rock.
R200 R350
R30 shipping
31% OFF
C Yost - THOR. THE DARK WORLD. Marvel. Near Mint. Hardback Graphic Novel. FIRST EDITION 2013.
R240 R350
50% OFF
Cliff Richard - LIVE! 33 rpm. Vinyl LP record. (NM / VG+) SA Release. Pop Rock.
R60 R120
R30 shipping
38% OFF
Louis Changuion et al - SUFFERING OF WAR. A Portrayal of suffering in the Anglo - Boer War. NEW.
R750 R1,200

Recently viewed

See more
67% OFF
BIG BALL 2010 RUGBY COLLECTION - ROBERT EBERSOHN BASE CARD CH29
R2 R6
R30 shipping
N gauge RUNGED GOODS WAGON (2-axle/95mm) w 20` Loewenbraeu Container mint boxed N25913 Roco
R370
R30 shipping
Ons Broedervolk
R150
R30 shipping
Huawei Nova Y61 SIM Tray (Local Stock) (Brand New)
R160