Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret he met 555 plakkers van perde en towerponies. Skep tonele in die towerwoud op die reenboogbrug en by die ponieparade en ontmoet al die diere wat in die towerwoud woon. Hou klein handjies so op die langpad besig!
TITLE: Plakkerpret met 555 perde en towerponies
SKU: 9780798178716
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 25/11/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 56
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 297 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr