Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Ryklik geillustreerde boek met voorbeelde en sketse vir die ywerige tuinier. |
Jaar | 1987 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Don Nelson Uitgewers |
Bladsye | 112 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, goeie toestand, boodskap van vorige eienaar op skutblad. Semi glans papier, grootte 19cmX24cm. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.