This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Karins_Treasures71

Similar products

Pleisters vir die Dooies  Fanie Viljoen
Sold

Pleisters vir die Dooies – Fanie Viljoen

Secondhand 1 was available
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
MB2209
Bob Shop ID
682340198

'n Aand om die lysie uit te haal met die name van almal by die skool wat jou altyd irriteer en dink jy's 'n freak en 'n weirdo. 'n Aand om hulde te bring aan die kultusflieks en kultusfigure wat jou 'n stem gee wanneer jy sukkel om jou eie stem te vind. 'n Aand om die swart strate van die stad met sy grafsteenkoue sypaadjies binne te vaar; kennis te maak met die narre, skimme, gargoyles en hulpeloses wat snags saam met die rotte uit hul gate kruip. 'n Aand om die donker ding binne-in jou beter te leer ken, te voel hoe hy sy vlerke uitstrek en sy vuiste bal.

Hierdie is die laaste aand. Môre gaan ek 'n gun saamvat skool toe.

In hierdie jeugboek takel Fanie Viljoen een van die moeilikste en uitdagendste onderwerpe waaroor daar nog ooit in Afrikaans geskryf is. In een hellenag konfronteer die swerwende, naamlose hoofkarakter sy duiwels kaalvuis; ontmoet hy vreemde en skrikwekkende karakters wat sy innerlike demone laat lewe kry; vertroetel hy sy wraakgedagtes soos 'n magasyn vol koeëls; lek hy die wonde van sy tienerseerkry.

Hierdie is 'n nie 'n boek vir sensitiewe lesers nie. Dis 'n boek wat tieners én hul ouers moet lees. Dis 'n boek oor seerkry en wraak. En tog is dit 'n boek wat onverwags troos en begrip, soos pleisters, uitdeel. Dis 'n vuishou van 'n boek.

Customer ratings: 1 ratings

Quick and easy service. Did not wait long for items to be send. Very helpful. Excellent service. Highly recommend
12 Jun 2026
Don't miss out on the latest deals!