Pleisters vir die Siel 2

Pleisters vir die Siel 2

Secondhand 1 available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24593
Bob Shop ID
619649269

Riekert Botha is 'n juweel wat nie gekluister is aan die dogma van een instansie nie, maar wreldwys is, ...sy liefde vir God is opvallend ...hy het al 'n lang pad met sy geloof geloop, 'n pad van stry en weer stry, vra en aanvaar. Die deernis en oortuiging van sy gesprekke, soos op RSG in Brekfis met Derrich, het al vir baie mense nuwe denkrigtings oopgemaak wat hulle nie geweet het bestaan nie.

Soveel mense het vrae en onopgeloste kwellings en seer oor geloof. Kwessies krap mense om, en met Pleister vir die Siel word daar gepoog om die pyn van die lewe en sy gebeure meer draaglik te maak en mense hoop te gee vir hulleself, die toekoms en hulle geloof.

Riekert Botha is die pastoor van die Baptiste Gemeente op Vredendal in die Wes-Kaap. Riekert beskik oor die grade BA.Th (honneurs) van die Global University en 'n MA.Th van die Northwestern Theological Seminary, waar hy tans besig is met sy Ph.D (berading).

Hy is getroud met Pippa (sy vrou vir sewentien jaar). Hulle het drie kinders: Christiaan, Willem en Katelyn.

Riekert begin sy voltydse bediening in 1991 na 'n tydperk van intense worsteling met God en met geloofsake. Uit hierdie worsteling is 'n honger na die waarheid en 'n egte verhouding met God gebore. Na sy bediening as Jeugleier in die Logos Baptiste Kerk in Bellville, het Riekert en Pippa 'n uitnodiging van CBN aanvaar om as sendelinge in die Oekrane te gaan werk. Na vyf jaar in die Oekrane het hulle die roeping na hulle huidige gemeente in Vredendal aanvaar.

Add to cart

Recently viewed

See more
GREAT BRITAIN 1940 STAMP CENTENARY SET OF 6 FINE - V.F.U. SG 479-484. CAT 5,25 POUNDS.
Secondhand
R35.00
Vintage large Indian vase
Secondhand
R550.00
MACKIE LOCK CYLINDER 60MM CP
New
R298.00
The Incredibles PC (CD)
Secondhand
R179.99

Similar products

Stres-pleisters -- Nina Smit
Secondhand
R28.00
Pleisters vir die siel 2 - Riekert Botha
New
R169.00
MANNA VIR DIE CHRISTEN SE GEMOED - STORIES OM DIE HART TE VERWARM EN DIE SIEL TE VERKWIK - JACK C...
Secondhand
R50.00
Siel Van Die Mier - Eugene Marais
New
R350.00