Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Pleisters vir die siel
Sub Title: soos uitgesaai met Brekfis met Derrich op RSG
Author: Riekert Botha
Publisher: Naledi
Year: 2009
Number of pages: 157
ISBN: 9780620430777
Synopsis: Die Pleister vir die siel-konsep het sy ontstaan gehad toe ek by RSG met Brekfis met Derrich (Saterdae) begin het. Die inhoud van die destydse bydraes was taamlik formeel en ons wou iets skep wat 'n bietjie meer vleis om die been het, maar nie Bybelversies of preke is nie. Saterdae is vir die meeste mense 'n woelige dag en die bydrae moes pas by die tempo van die dag met 'n kort en kragtige impak.
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at