Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hier getoon is 'n latere uitgawe - Myne is die 1969 1ste uitgawe en druk - Lyk soos die prentjie maar sonder die inligting oor die Hertzogprys - Boek in 'n baie goeie toestand.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.