| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Pluimsaad Waai Ver of Bitter Begin deur N P Van Wyk Louw drama oor Pres Steyn EERSTE UITGAWE
Die pluimsaad waai ver is n 1966 opgevoer by die fees om die totstandkoming van die Republiek in 1961 te gedenk. Die sentrale figuur daarin is pres. M.T. Steyn en dit speel af teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902). (1899-1902).(www.npvanwyklouw.org.za/biografie-n-p-van-wyk-louw/). Geskiedkundige toneel fotos.
Human en Rousseau, eerste uitgawe, 1972, 82p.
Toestand: hardeband en stofomslag geringe rakslytasie, ex-libri merke, ouderdomsvergeling, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!