| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Pluk die dag bevat aforismes en ander puntighede, ook kort gedigte, deur 'n meester van die gekonsentreerde, pittige formulering - Hennie Aucamp.
Hardeband, 65 bladsye.