This item has closed 1 buyer bought 2 items
View other items offered by Readers Warehouse4681

Similar products

Plunder
Sold

Plunder

New 2 were available
Indicative market price: R280.00
R235.00
16% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780798183178
Bob Shop ID
594324968
Krog ontwikkel voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut.

Daar is 'n onrusbarende kwesbaarheid, 'n brandende woede en 'n direktheid, en tegelyk 'n hartverskeurende deernis met die ouerwordende self. In die openingsgedig skryf sy: "Dit kom nie meer op my af nie / die geluid/ die geluid van 'n gedig kom nie meer op my af nie." En dan, teenstrydig hiermee, sleur Krog die leser in die daaropvolgende verse mee in 'n jubelsang en ook 'n klaaglied van die land wat geplunder word, maar ook die self wat plunder.

Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer s, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat s skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees. En hoe dit in Afrikaans kan klink en resoneer.

Customer ratings: 1 ratings

Uitstekende diens
20 Apr 2024