Polaroid vertel die stories van hoteliers en pakhuisklerke, voordeurverkoopsmanne en werknemers van bandeplekke - gewone mense wat weier om gewoon te wees. Hulle is die 'liggelowiges, ontredderdes en di wat om diep persoonlike redes in wonderwerke moet glo'; hulle skop teen die alledaagsheid, want hulle weet, of hulle hoop, dat daar meer agter die dop van die werklikheid skuil. En hulle verhale is ook so: onder die oppervlak skitter geheimsinniger stories. Nes eienaardige dinge gebeur wanneer jy twee velle Polaroid oormekaar skuif, so dreig die gewone om - enige oomblik, en in verrassende kleur - deur die onbeduidende te breek.Tom Dreyer is in 1972 in Kaapstad gebore, en studeer aan die Universiteit Stellenbosch asook die Universiteit Kaapstad.Hy is die skrywer van die romans Erdvarkfontein (1998), Stinkafrikaners (2000) en Equatoria (2006). Stinkafrikaners is bekroon met die Eugene Marais-prys, terwyl Equatoria gekortlys is vir die M-Net-prys. Polaroid - Tom Dreyer. Tafelberg 2007. ISBN 9780624045717

Title: Polaroid
Author: Tom Dreyer
Publisher: Tafelberg
Year: 2007
Number of pages: 191
ISBN: 9780624045717
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever