Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
derde druk 1982 hardeband met stofomslag 216 bladsye, die die stofomslag is redelik verweerd met merkies en skeurtjies met papiervlies soos te sien op die foto onder, die hardeband is goed maar het ligte rakverweer aan die onderkant, die bladsye is vergeel en daar is een of twee klein merkies in die boek, die teks is skoon en die bindng goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie