Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1963 hardeband met stofomslag 216 bladsye, die stofomslag het enkele merkies aan, hardeband is goed, maar het ligte sellotape merkies aan, voor in die boek is tippex oor die vorige ienaar se naam, die teks is skoon en die binding goed, laaste bladsy is vergeel as gevolg van n koerant uitknipsel wat in die boek is, versending R25 in RSA- geen oorsese versending