| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Polfyntjies vir die proe deur C Louis Leipoldt
Leipoldt as koskenner is net so bekend as vir sy gedigte, en sy kennis oor kos is ook ’n volkskuns! Hy praat smaaklik oor sulke dinge soos heerlike slakgeregte, druiwe in die kookkuns, melkkos, sult, atjar en ander tradisionele, watertand resepte en metodes van voorbereiding.
Toestand: hardeband, besonder goed, baie geringe slytasie op onderkant van boek, stofomslag geringe slytasie, verder skoon en stewig.
Verpakking en Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com.