Free shipping is available from bashewa for all orders above R1,000.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Deur Louis C. Leipoldt, redakteurs: B. louw en T.S. Emslie
Uitgegee deur Sederberg uitgewers 2005, glans paperback, met fotos, 216 bls, goeie toestand.
Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis. Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C Louis Leipoldt - nie net was hy 'n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook 'n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl.