R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die verskeidenheid van politieke briewe wat in hierdie bundel saamgevoeg is, belig die Suid-Afrikaanse geskiedenis van 'n heel besonderse hoek. Dit werp nie alleen lig op die brandende politieke kwessies van die tyd nie, maar stel die leser ook in staat om hierdie beroemde karakters van naderby te leer ken.
Prys: R90.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 1971
Uitgewers: Instituut vir Eietydse Geskiedenis
Kondisie: Hardeband in 'n baie goeie toestand, met geringe skaafmerkies aan die hoeke van die omslag en bo en onderkante van die omslag. 'n Handvol lyne in die boek is met pen onderstreep. Andersins is die bladsye in 'n uitstekende toestand - baie skoon en stewig gebind.