R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 8 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1ste druk, Griffel Media, 2011, Sagteband met flappe, 17x24 cm - Tydskrif - 473pp. ISBN 9781920424336. Volkleur bladsye.
Kontemporêr. Visueel-gedrewe. 'n Aanwins vir jou intellek én jou koffietafel. 'n Über-stylvolle publikasie wat 'n grenslose reeks onderwerpe dek.
"Uiteindelik is daar 'n goed ontwerpte boek wat internasionaal lyk." Uiteindelik hoef ons nie meer net met die Wall Paper tevrede te wees nie." -- Strijdom van der Merwe, kunstenaar
"Dié pragtige boek is enig in Afrikaans. En plesierig. Soos Afrikaners. Maar nie elitisties soos Afrikaanse publikasies in hierdie trant altyd was nie. Dis nie akademies nie, maar dis verskriklik slim. Slim soos in anders dink en kyk en heilige koeie by shopping centres uitmekaar haal." -- Elmarie Otto, 'n redaksielid van 'n bekende Suid-Afrikaanse glanstydskrif
'Dit lyk baie interessant en indrukwekkend. Oplaas iets wat wegbreek van die yuppie benadering, kru verbruikerswaansin en kleingeestigheid van ander soortgelyke publikasies!" -- Breyten Breytenbach
"Dis een van die beste dinge op die rakke in 'n lang tyd, en ek voel sommer gevlei dat julle my vra." -- Charl-Pierre Naudé, skrywer en resensent
'Meer kaal meisies as Scope, slimmer as Huisgenoot en nie so windgat soos Insig nie. Die Kerkbode sal hulle sokkies moet optrek, want hier kom groot kompetisie. " -- Deon Maas
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.