This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksWeLove57

Similar products

ANTON VAN WOUW EN DIE VAN WOUWHUIS
R60.00
van eyck tot van gogh deur brander 1936
R300.00
J. du P. Scholtz, D C Boonzaier en Pieter Wenning: Verslag van `n Vriendskap
R95.00
Irma Stern. `n Fees van kleur. Marion Arnold.
R395.00
POMP, `n Biblioteek van Gedagtes 09 POMP, `n Biblioteek van Gedagtes 09
POMP, `n Biblioteek van Gedagtes 09 POMP, `n Biblioteek van Gedagtes 09
Sold

POMP, `n Biblioteek van Gedagtes 09

1 was available / new
Indicative market price: R580.00
R255.00
56% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BWL-17-00060
Bob Shop ID
547124864

Uitgewer: Hendrik Venter (RIP)/ Griffel; 2009; 1e druk; sagteband met flappe; 17x24 cm; 492 propvol volkleur bladsye

Nuwe boek. ISBN 9780981417738

  • Boeke
  • Fotografie
  • Kuns
  • Letterkunde
  • Musiek
  • Ontwerp
  • Reis
  • Sport
  • Gedagtes
  • Wyn

..."Kontemporêr. Visueel-gedrewe. 'n Aanwins vir jou intellek én jou koffietafel. 'n Über-stylvolle publikasie wat 'n grenslose reeks onderwerpe dek." -- Kalahari.net

"Uiteindelik is daar 'n goed ontwerpte boek wat internasionaal lyk." Uiteindelik hoef ons nie meer net met die Wall Paper tevrede te wees nie." -- Strijdom van der Merwe, kunstenaar

"Dit is die beste toonstuk van Suid-Afrikaanse kuns om vir die mense by die huis te gaan wys." -- 'n Buitelandse toeris wat nie Afrikaans magtig is nie

"Dana se fietspomp rock! Ek het al vergeet van die lekker ritme in Afrikaans." -- 'n Xhosa leser

"Dit lê langs my bed en gaan my die heel jaar besig hou." -- 'n leser

"Dié pragtige boek is enig in Afrikaans. En plesierig. Soos Afrikaners. Maar nie elitisties soos Afrikaanse publikasies in hierdie trant altyd was nie. Dis nie akademies nie, maar dis verskriklik slim. Slim soos in anders dink en kyk en heilige koeie by shopping centres uitmekaar haal." -- Elmarie Otto, 'n redaksielid van 'n bekende Suid-Afrikaanse glanstydskrif

'Dit lyk baie interessant en indrukwekkend. Oplaas iets wat wegbreek van die yuppie benadering, kru verbruikerswaansin en kleingeestigheid van ander soortgelyke publikasies!" -- Breyten Breytenbach

"Dis een van die beste dinge op die rakke in 'n lang tyd, en ek voel sommer gevlei dat julle my vra." -- Charl-Pierre Naudé, skrywer en resensent

'Meer kaal meisies as Scope, slimmer as Huisgenoot en nie so windgat soos Insig nie. Die Kerkbode sal hulle sokkies moet optrek, want hier kom groot kompetisie. Pomp spyker hard." -- Deon Maas

'n Totaal heerlike boek om vir jouself as geskenk te gee! Baie ure se plesier wag...

** Paxi courier option: Paxi service between Pep outlets countrywide -- service takes approx. 7 days for delivery. This service is especially convenient for customers in outlying regions. (Smaller parcels: R68; large parcels: R105).

 


Recently viewed

7pcs 1/4 Inch Hex Shank Self Centering Door Lock Cabinet Hinge Drill Bits Set Pilot Hole Saw Tool
R509.00

Customer ratings: 1 ratings

very good
28 Mar 2022