Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer Jan Spies vertel van 'n leerlingverpleegster se slim planne met 'n emmer vol kunstande of van 'n bobbejaan wat kom spook in die plek van 'n afgestorwe boervrou, van 'n groot eet in 'n gemsbokpark of 'n oudstryder se taalprobleem op die paradebaan, slaan hy 'n poort deur die koue van die moderne bestaan. Want in die stories toon hy dat die lewe meer as kompers, video's en hidro's is, dat mense tog na mekaar kan uitreik, dat vreugde ook in die eenvoudige te vinde is. Hier wag op die leser die warmte van humor en menslikheid, dikwels met 'n tikkie nostalgie daarby.
Poort deur die koue is 'n tweede keur uit Jan Spies se onnabootsbare bydraes tot die Afrikaanse radiodiens se vroe-more program Monitor.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.