This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Book Addicts Anonymous22

Similar products

Poort deur die koue  Jan Spies Poort deur die koue  Jan Spies Poort deur die koue  Jan Spies
Poort deur die koue  Jan Spies Poort deur die koue  Jan Spies Poort deur die koue  Jan Spies
Sold

Poort deur die koue – Jan Spies

Secondhand 1 was available
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
T51
Bob Shop ID
683929816

Hardeband boek.

Stofomslag het drie klein skeure wat met kleeflint geplak is.

Vorige eienaar het naam in die boek met vlaterwater toegemaak.

Boek is goeie kondisie.

Gepubliseer 1985.

Wanneer Jan Spies vertel van n leerlingverpleegster se slim planne met n emmer vol kunstande of van n bobbejaan wat kom spook in die plek van n afgestorwe boervrou, van n groot-eet in n gemsbokpark of n oud-stryder se taalprobleem op die paradebaan, slaan n poort deur die koue van die moderne bestaan.

Want in dié stories toon hy dat die lewe meer as kompers, videos en hidros is, dat mense tog na mekaar kan uitreik, dat vreugde ook in die eenvoudige te vinde is. Hier wag op die leser die warmte van humor en menslikheid, dikwels met n tikkie nostalgie daarby.

Poort deur die koue is n tweede keur uit Jan Spies se onnabootsbare bydraes tot die Afrikaanse radiodiens se vroeëmôreprogram Monitor.

Customer ratings: 1 ratings

Received well packaged. Great seller. Thank you
01 Jul 2026
Don't miss out on the latest deals!