Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1984 Eerste uitgawe in hardeband sonder stofjas. Nie ex bib. Boekwinkel stempel voorin.
Die hoofkarakters is die mense van De Poort - 'n doodgewone stasiegemeenskap.
Op humoristiese wyse - soms met diie onskuld van 'n kind - kyk die verteller na verskillende mense en gebeure: van Armaans wat dronk- dronk in 'n kleigat val en dink hy stamp sy kop teen die hemelvloer, tot Tant Fya wat nie kon doodgaan nie! Lekker, lekker leesgenot!!!
Toestand 8/10.