Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie meer as 75 maklike waregrootte-patrone met stap-vir-stap-instruksies maak dit vir enigeen moontlik om in ‘n kits allerlei popuitrustings van reslappies te skep.
Annatjie Henning se deeglik beproefde patrone is geskik vir klere en bybehore vir damespoppe van 29 cm (111/2 dm) en manspoppe van 30 cm (12 dm). Die groot verskeidenheid uitrustings is ekonomies en prakties, want dit is eenvoudig en kan dus makliker aan- en uitgetrek word as klere wat ten duurste in winkels gekoop word.
VoIedige aanwysings vir die maak van ‘n baie eenvoudige en goedkoop pophuis verskyn agterin.
www.bidorbuy.co.za/seller/366992/Howieriana