R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Marié Blomerus is 'n bekroonde digter en skrywer. Haar herinneringe, vlugtige indrukke en woordprentjies vorm 'n geheel rondom enkele temas: Namibia, die skrywer se aantreklike, eksentrieke familielede en haar jeug tydstippe in haar lewe, sy dit in Namibië of Johannesburg, Pretoria of die Boland en haar reise in die vreemde. Daar is onweerstaanbare beskrywings van plekke en name, lieflike prosa soos die volgende: Byna net soos by David Livingstone is verkenning in Schmelen se bloed en hy skaf 'n poenskop os, 'n geweer en 'n velkaros aan. Sy klere raak deurgedra en hy begin sy klere van velle maak. Die karos gebruik hy bedags as saal vir die os en snags as 'n kombers.