Positiewe Nasionalisme is 'n goed oorwo, prikkelende ontleding en definiring van verskeie aktuele en (soms omstrede) onderwerpe. Begrippe en aangeleenthede waaroor daar baie gepraat word, in die koerante oor geskryf word, en in toesprake na verwys word, word deur die skrywer onder die loep geneem. Die werk word veral gekenmerk deur die omvattende navorsing wat die historiese aspekte ten grondslag le, maar ook deur die nugtere beredenering en ewewigtige oordeel. Daarom voorsien hierdie insiggewende werk daadwerklik in 'n behoefte aan opheldering - 'n behoefte wat in Suid-Afrika in toenemende mate gedurende die jongste jare om 'n antwoord gevra het. Die agt onderwerpe wat hierin behandel word, is: Wat is Nasionalisme? Die Begrip Afrikaner; Die Geroepenheid by Groepe; Ons en die Tradisie; Republikanisme en Republieke; Die Republikeinse Strewe in Suid-Afrika tot 1961; Die Republiek sedert 1961; Die Beeld van Suid-Afrika en hoe dit verbeter kan word. Positiewe Nasionalisme - D.J. Kotze. . ISBN

Title: Positiewe Nasionalisme
Author: D.J. Kotze
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever