Poskaarte Beelde van die Afrikaanse poesie sedert 1960 - Saamestel deur Ronel Foster en Louise Viljo
Secondhand
1 was available
R95.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Poskaarte Beelde van die Afrikaanse poesie sedert 1960 - Saamgestel deur Ronel Foster en Louise Viljoen - Tafelberg - 1997, eerste uitgawe, eerste druk - 641pp, sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig egbind.
Posgeld en verpakking R28.00
’n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoësie dek, soos gay, feministiese en "struggle"-gedigte - ’n wye verskeidenheid uiteenlopende "poskaarte" wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poësie weerspieël. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in ’n bundel opgeneem.