POTGIETER, Kasha - Aan die Oorkant - (Pragtige Sagteband) *

Secondhand
1 available
R14.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 2 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo - 2a
Bob Shop ID
616369242

Boek in 'n uitstekende toestand - Lyk vir my nuut en ongelees.  >>>   Lalie is n enigmatiese vrou. Bedags boer sy op 'n plaas met wye vlaktes en kliprantjies, saans woon sy in 'n huis van blou ysterklip en sandsteen. Vaardig hanteer sy bok, perd, slang en bul. As die ore van 'n bok syerig tussen haar vingers gly, of sy met ritmiese hale die lowergroen rivier klief, is sy in die natuur meer tuis as in die neutbruin arms van haar man. Willie, met sy groot hande en hoekige vingerpunte. Soos 'n skip met 'n onbeweeglike anker, is hy. Wanneer Willie noodgedwonge moet gaan kontrakwerk doen, hou sy vrou-alleen die fort. Tog het Lalie die nag nodig; sy wil swem tot die sterre in die water skyn, tot die maan op is. Hierdie wildheid dryf haar oorkant die rivier, na Johan toe, in wie se oe sy die maan kan sien blink. Maar die klaende stemme van die ooie, die stil aanklag van herkouende beeste, laat die skuldgevoel al dringender opklink. Totdaat sy, met haar hand op die waterbessie se stam, versigtiger begin luister na die vloei van die warm sap onder haar palm.  >>> Wenner van die Sanlam/Insig-romanprys.   * Award Winner *

 

More from this seller

View all
MOCKE, Annette BARNARD, Anna Magdalena - Dryfsand - (Hardeband in Stofomslag)
R38
O`BRIEN, Anne - Devil`s Consort - (Excellent Paperback)
R34
R30 shipping
FARTHING, Alison - The Queen`s Flowerpot - (Hardcover in Wrapper)
R160
LEE, Tanith - Companions on the Road - (Hardcover in Wrapper)
R30
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Aan die Oorkant - Potgieter, K
R130
SWART, Freek - Die Sirkus in die Steppe - (Pragtige Sagteband)
R38
R30 shipping
50% OFF
Aan die oorkant - Kasha Potgieter
R150 R300
Aan die Oorkant
R40