This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by buythebook1605

Similar products

Skeppende naaldwerk vir binneversiering deur Martini Nel.
Secondhand
R30.00
Stap-vir-Stap Houtspeelgoed - Roger Horwood - Hardcover - 98 pages
Secondhand
R60.00
Delux Chin Stap
New
R150.00
Stap-vir-Stap Houtspeelgoed (a) R Horwood - meer as 20 maklik om te maak speelgoed
Secondhand
R85.00
POTTEBAKKERY STAP VIR STAP deur George Patterson
Sold

POTTEBAKKERY STAP VIR STAP deur George Patterson

Secondhand 1 was available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
63551316

Die antieke kuns van pottebakkery bly nogsteeds die grootste uitdaging vir die handwerkkunstenaar.  Hierdie maklik verstaanbaar handleiding bring pottebakkery binne die bereik van iemand wat niks daarvan weet nie, en kan die begin wees van n nuttige tydverdryf en n lonende tuisbedryf.

George Patterson, ervare pottebakker en leermeester, lei die oningewyde stap vir stap n nuwe wereld binne:  eers die nodige gereedskap, dan die soek en voorbereiding van die klei, daarna die maak van eenvoudige vingerpotte, plaatpotte en rolpotte, en dan die draai van silinderpotte en bakke op die wiel.  Met behulp van n reeks foto's kan die leser as't ware bystaan terwyl die pottebakker die basiese tegnieke en handposisies demonstreer.  Die versiering van die ongebakte potte, en die meng en aanwending van verskillende slikkleure en glasure word sonder omhaal verduidelik; die skrywer illustreer ook hoe handvatsels, ore en deksels gemaak kan word.  Eindelik word die bak van die potte bespreek.

Die hart van n eie pottebakkery is die wiel en die oond.  Vir die praktiese leser wat nie te veel geld in hierdie toerusting wil steek nie, word met diagramme stap vir stap verduidelik hoe n eenvoudige skopwiel and gasoond gebou kan word.

Hardeband, gooie toestand.  36 bladsye, vol geillustreer

 

Recently viewed

See more
AN ANTIQUE DESERT FORKS SET IN ITS ORIGINAL BOX SOLD AS IS
Secondhand
R300.00 No bids
1938 SA Union Sixpence Silver 6d - XF Details
Secondhand
R850.00 No bids
Ally McBeal - Heart and Soul (CD)
Secondhand
R20.00
Automatic Retractable SUV Universal Sunshade Snow-proof Dust-proof Cover, Size:S
New
R1,819.82