PPM ATTIE SE SLAAPTYDSTORIES DEEL 1 TOT 5 deur Arthur S. Maxwell (Volledige stel)
Secondhand
1 was available
R5.00
minimum increment
R600.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Volledige stel in vyf hardeband dele. Deel Een. Binding is goed en skoon binne. Bietjie slytasie aan bo- en onderkant van rug. Deel Twee. Binding is goed en skoon binne. 2 cm skeur bo-aan bladsy 347, maar beïnvloed nie die teks nie. Hoeke van buiteblaaie deurgeskaaf. Skade aan bo- en onderkant van rug. Deel Drie. Binding is goed en skoon binne. Voorste skutbladsy uitgeskeur. Hoeke van buiteblaaie geslyt, so ook bo- en onderkant van rug. Deel Vier. Binding is goed en skoon binne. Voorste onderste hoek van buiteblad geslyt. Onderkant van rug het bietjie slytasie. Deel Vyf. Binding is goed, hoewel voor- en agterblad 'n kraak het op "skarnier". Die hoeke van buiteblaaie is geslyt en effense slytasie ook by bo- en onderknt van rug. Skoon binne. Daar is geen spesifieke publikasie-datum vir die stel nie, net die aanduiding dat die boeke kopiereg sedert 1951 het. In Afrikaans vertaal deur J. L. Milford. Sien asb. foto's as deel van die beskrywing van die toestand van die stel. Posgeld nie ingesluit nie.