| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boek.
Punte van boek wys gebruik van vorige lesers.
Koeie kondisie.
Geen pen- of potloodmerke.
'n Arme drommel wil n einde maak aan alles toe word sy sterfbed onder hom uit gekaap. Ouma se rooi nagrok verdwyn geheimsinnig uit die ouetehuis op romantiese uitstappies. n Entoesiastiese dame sonder n draad storm met n oorlogskreet op haar lippe swembad toe en ontdek, tot in haar siel geskok, n onverwagte toeskouer. Die skrywer se storiebundel weerspieel allerlei verleenthede, skades en skandes wat hy in sy omswerwinge slagoffers sien en hoor oorkom het, of, helaas, self oorgekom het. Met die fyn oor van die joernalis het hy n ryke storie-oes opgebou. In Praat-praat in Tamatiestraat is letterlik honderde stories verewig -eg of apokrief, en plek-plek met meer as net n knippie stout! In n 70-stuks kostelike hoofstukke word n legio temas ontgin: die stuitighede by begrafnisse; die vuur en avontuur van opwindende laat-liefdes; krom en skewe kommunikasie; dikvellige kuiergaste; mediese moleste, betjoinste boetebessies noem maar op.