Praat verby grense  - Frits & Laurie Gaum

Praat verby grense - Frits & Laurie Gaum

1 available / secondhand
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642121103

2010 sagteband in mooi toestand. Inskripsie in ink voorin.

Die tragedie wat Ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, Dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken die pa 'n swaargewig in sy kerk; die seun 'n predikant oor wie daar op 'n dag sensasionele voorbladnuus is.

Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. 'n Lewenskrisis word 'n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. Intussen woed daar 'n debat oor homoseksualiteit, 'n saak wat dreig om kerke wêreldwyd te skeur.

In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid, mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme, bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God.

Add to cart

Recently viewed

See more
1pc Easy-Install Wall-Mounted Mop and Broom Holder Space-Saving Plastic Storage Rack
R70.00 No bids
Detailed Silver Bangle
R1,600.00
Avril Lavigne - The Best Damn Thing (CD, Album)
R189.00
DJ Tomcraft - The Circle (CD Single)[Jewel case used]
R79.00

Similar products

Afrikaans sonder grense: Gr 2: Leerdersboek
R75.00
Kommentaar sonder grense
R100.00
Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudshoorn
R110.00
Verby Chaos: Stresverligting vir die werkende vrou Sheila West
R60.00