This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by karooboeke1484

Similar products

Uit die geskiedenis van die naamgewing aan plante en diere in Afr.
Secondhand
R350.00
GOD - Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles - Claassen & Gaum
Secondhand
R75.00
OP PAD MET GOD EN MENSE - n' ONTHOU - EN NADINKBOEK - FRITS GAUM
Secondhand
R50.00
DIE POS UIT PATMOS BRIEWE AAN DIE SEWE GEMEENTES VAN DIE OPENBARING
Secondhand
R44.00
Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum (NEW)
Sold

Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum (NEW)

New 1 was available
Indicative market price: R160.00
R45.00
72% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
2014 markdown
Bob Shop ID
170629956

Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken - die pa ’n swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is. Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. ’n Lewenskrisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. Intussen woed daar ’n debat oor homoseksualiteit, ’n saak wat dreig om kerke wêreldwyd te skeur. In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid, mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme, bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God. Dit word ’n ontroerende en inspirerende gesprek tussen twee begaafde mense wat hulle eie en mekaar se grense uitdaag en verskuif.
Lees ’n artikel oor Praat verby grense in The Pink Tongue.
Uit Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum, bladsy 11

----- Original Message -----
From: Laurie Gaum
To: Frits Gaum
Sent: Tuesday, 14 April, 2009 10:48 AM
Subject: TWEEgesprek

Hi Pa
Ek het Pa se roman Lente van ’66 klaar gelees gekry. Geluk daarmee! Plek-plek klink dit vir my bra outobiografies, al is dit ’n roman, en hier en daar het ek tussen die reëls myself ook herken! Iets wat my opgeval het, is die tema van eindigheid (die dood) in die boek wat, soos by die filosoofteoloog Søren Kierkegaard, tot nuwe insigte lei (Verwoerd se ontkoming wat lei tot rigting-veranderende denke en optrede; Julian se dood wat skuiwe teweegbring in ander se denke; selfs by Pieter-Jan). Nou wonder ek: hoe identifiseer Pa hiermee en is daar ook in dié verband ooreenkomste met Pa se eie lewe?

» Author:    Laurie Gaum; Frits Gaum

» Title:    Praat verby grense: Uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum
» ISBN:    9781415201244
» Format:    Softcover
» Release Date:    July 2010
» Pages:    112
 

Recently viewed

See more
Swarovski Crystal Bo Bear So Sweet with Tag Valentines
Secondhand
R1,950.00
Vegan Cappuccino 180g
New
R95.00
Books - Picnics
Secondhand
R15.00
PANINI COLLECTABLE STICKERS THE LITTLE MERMAID #146
Secondhand
R5.00

Customer ratings: 1 ratings

Goeie, vinnige diens. Pragtige item.
09 Feb 2015