Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAGTIGE UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 30 AUGUSTUS 1963
Met artikels soos:
1. Kontaklense vir jou hond -
2. Ek was daar toe Sokrates die gifbeker geledig het.
3.Sportalbum - Abie Malan - deur Daan Botha (met 'n pragtige volkleur foto)
En vele meer.
Indien julle wil weet wat nog interessant is in die tydskrifte, email my gerus.
Die Huisgenoot is in mooi kondisie behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
VERSENDING VAN PAKKIES: ALLE pakkie word versend 7 dae NA betaling in MY rekening ontvang is.