Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAGTIGE UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 3 JULIE 1970
Met artikels soos:
1. Sophia Loren vertel
2. Hier word kernbomme getoets
3.Die All Blacks lyk wild - Louis Wessels (met pragtige fotos)
En vele meer.
Indien julle wil weet wat nog interessant is in die tydskrifte, email my gerus.
Die Huisgenoot is in mooi kondisie behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
VERSENDING VAN PAKKIES: ALLE pakkie word versend 7 dae NA betaling in MY rekening ontvang is.