Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAGTIGE UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 4 APRIL 1975
Met artikels soos:
1. Die Arend stryk neer - oorlogstreffer deur 'n baasverteller
2. Nuwe rebriek vir ouers, kinder en onderwysers
3.En die BAIE nimlike fotoverhaal - Ma skryf matriek!
En vele meer.
Indien julle wil weet wat nog interessant is in die tydskrifte, email my gerus.
Die Huisgenoot is in mooi kondisie behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
VERSENDING VAN PAKKIES: ALLE pakkie word versend 7 dae NA betaling in MY rekening ontvang is.