Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAGTIGE UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 9 JULIE 1971
Met artikels soos:
1. Ons manne op die grens, met pragtige fotos - deur Koos van der Merwe
2. Sportalbum - Tommy Harvey deur Arrie Joubert
En vele meer.
Indien julle wil weet wat nog interessant is in die tydskrifte, email my gerus.
Die Huisgenoot is in mooi kondisie behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
VERSENDING VAN PAKKIES: ALLE pakkie word versend 7 dae NA betaling in MY rekening ontvang is.