Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAG UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 1 FEBRUARIE 1977
Hierdie is 'n besonderse mooi uitgawe van die Huisgenoot met 'n pragtige artikel en volkleur fotos van gister se kriekethelde.
Van die krieketspelers, Peter Kirsten, Lee Barnard, Kepler Wessels en Anton Lamb.
Hierdie uitgawe is in goeie toestand met net een bladsy wat uit is.
POSGELD - R30.00
AANKOPE MEER AS R150.00 WORD GRATIS VERSEND.
LAAT ASB 7 WERKSDAE TOE VIR PAKKIES OM VERSEND TE WORD.