Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAGTIGE UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 14 AUGUSTUS 1964
Met artikels soos:
1. Ons sportalbum - met Tommy Bedford (prag volkleur foto)
2. Juffrou Tiener vir 1964 - deur Benny Liebenberg
3.Mona Lisa - Waarom glimlag sy? - Jaco du Toit
En vele meer.
Indien julle wil weet wat nog interessant is in die tydskrifte, email my gerus.
Die Huisgenoot is in mooi kondisie behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
VERSENDING VAN PAKKIES: ALLE pakkie word versend 7 dae NA betaling in MY rekening ontvang is.