Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAG UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT 19 JANUARIE 1968
'n Baie mooi uitgawe van die Huisgenoot met 'n artikel oor die eerste hartoorplanting, met fotos.
Hierdie uitgawe is in goeie toestand behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
POSGELD - R30.00
Enige bestellings meer as R150.00 word gratis versend.
Laat asb. 7 werksdae toe na betaling voor die pakkies versend word.