Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAG UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 28 JUNIE 1963
Met 'n pragtige artikel oor Ann McKenzie, Öns merkwaardigste sportvrou".
Hierdie uitgawe is in goeie toestand behalwe vir een bladsy wat verwyder is. Indien jy wil weet wat die artikels in 'n uitgawe is, kontak my gerus. Soos aangedui is posgeld R30.00 vir aankope minder as R150.00. Maar posgeld is wel betaalbaar indien u vier of meer tydskrifte bestel, Dit is as gevolg van die gewig van die pakkies.